Josua 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

en het sy vir hulle gesê: “Ek weet die Here gee vir julle die land; ons is skrikbevange vir julle, al die inwoners van die land bewe van vrees vir julle.

Josua 2

Josua 2:8-15