Josua 19:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle grens begin by Gelef, by die groot boom in Saänannim, en loop oor Adami-Nekeb en Jabneël tot by Lakkum, en loop dan dood teen die Jordaan.

Josua 19

Josua 19:23-41