Josua 18:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua het vir die Israeliete gesê: “Hoe lank gaan julle nog talm voor julle die land in besit gaan neem wat die Here die God van julle voorvaders aan julle gegee het?

Josua 18

Josua 18:1-8