Josua 18:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

en loop dan af na die voet van die berg regoor Ben-Hinnomdal, noord van Spooklaagte. Dan loop die grens met die Hinnomdal af na die hang suid van die Jebusietestad en af na Rogelfontein toe,

Josua 18

Josua 18:11-19