Josua 18:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan draai die grens en swaai westekant toe suid van die berg regoor Bet-Goron en loop dood by Kirjat-Baäl, dit is Kirjat-Jearim, 'n stad wat aan Juda behoort. Dit is die westelike grens.

Josua 18

Josua 18:11-18