Josua 18:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan die noordekant begin hulle grens by die Jordaan en dit loop dan op teen die hang noord van Jerigo, teen die berge uit weswaarts en dan loop dit tot teen die woestyn van Bet-Awen.

Josua 18

Josua 18:9-19