Josua 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het na die priester Eleasar, na Josua seun van Nun en na die leiers toe gegaan en gesê: “Die Here het vir Moses beveel om vir ons tussen ons stamgenote grond te gee.”Moses het toe aan hulle grondgebied toegeken tussen hulle vader se broers soos die Here beveel het.

Josua 17

Josua 17:1-5