Josua 17:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Bergland is julle s'n. Dit is bebos, maar julle kan dit skoonmaak en dit ten volle benut. Die Kanaäniete het wel ysterstrydwaens en hulle is sterk, maar julle sal hulle uitdryf.”

Josua 17

Josua 17:10-18