Josua 17:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die nakomelinge van Josef het met Josua gaan praat: “Waarom loot u vir ons net een keer en gee u ons net een deel? Ons is baie mense, want die Here het ons besonderlik geseën.”

Josua 17

Josua 17:10-18