Josua 17:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense van Manasse kon egter nie dié stede verower nie, en die Kanaäniete het dié gebied bly bewoon.

Josua 17

Josua 17:2-17