Josua 16:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Efraimiete het nie die Kanaäniete verdryf wat in Geser gewoon het nie en die Kanaäniete woon nou nog tussen die Efraimiete, maar hulle doen dwangarbeid.

Josua 16

Josua 16:1-10