Josua 15:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die top van die berg af draai die grens na Neftoagsfontein toe, loop aan na die stede teen Efronberg en draai na Baäla toe, dit is Kirjat-Jearim.

Josua 15

Josua 15:1-16