Josua 15:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

en sy antwoord: “Gee my 'n stuk vrugbare grond. U het my die droë Suidland gegee. Gee my nou ook standhoudende water.”Hy het toe vir haar fonteine in die hooggeleë deel en fonteine in die laaggeleë deel gegee.

Josua 15

Josua 15:17-28