Josua 15:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

en met die noordelike hang van Ekron langs. Dan draai die grens na Sikaron toe en loop oor Baälaberg na Jabne toe, waarna dit teen die see doodloop.

Josua 15

Josua 15:1-16