Josua 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan die families in die stam Juda is deur loting 'n gebied toegeken wat suidwaarts gestrek het tot aan die verre suidekant van die Sinwoestyn teen die grens van Edom.

Josua 15

Josua 15:1-7