Josua 14:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die nageslag van Josef het twee stamme gevorm, Manasse en Efraim, en die Leviete het nie 'n deel van die land ontvang nie, maar wel dorpe om in te woon en weidingsgebiede vir hulle veetroppe.

Josua 14

Josua 14:1-8