Josua 14:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Van die tyd af dat die Here dit vir Moses gesê het toe Israel deur die woestyn getrek het, het die Here my in die lewe laat bly soos Hy beloof het, vyf en veertig jaar lank. Ek is nou 'n man van vyf en tagtig,

Josua 14

Josua 14:4-15