Josua 13:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

die helfte van Gilead, en Astarot en Edreï, die koningstede van Og in Basan. Dit is wat die nakomelinge van Makir seun van Manasse ontvang het, die families in die een helfte van die nakomelinge van Makir.

Josua 13

Josua 13:25-33