Die gebied van die stam Ruben het aan die Jordaan gegrens.Dit was dan die besitting van die families in die stam Ruben, die stede en hulle buiteposte.