Josua 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Net aan die stam Levi het Moses nie 'n eie besitting toegeken nie. Die Leviete is offers aan die Here die God van Israel en hulle ontvang van wat Hom toekom, soos Hy hulle beloof het.

Josua 13

Josua 13:8-22