Josua 13:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

met insluiting van die hele koninkryk van Og in Basan wat in Astarot en Edreï geregeer het. Og was een van die laaste Refaïete. Moses het hulle verslaan en verdryf.

Josua 13

Josua 13:8-15