Josua 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses, die dienaar van die Here, en die Israeliete het hierdie twee konings verslaan, en Moses het die gebied aan die stam Ruben, die stam Gad en die halwe Manassestam as besitting gegee.

Josua 12

Josua 12:1-15