Josua 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het almal gekom met hulle leërs, 'n groot menigte, so baie soos die sand van die see. Hulle het ook baie perde en strydwaens gehad.

Josua 11

Josua 11:1-13