Josua 11:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

In dié tyd het Josua ook die Enakiete in die berge, in Hebron, Debir en Anab, in al die Judaberge en in al die Israelberge uitgeroei. Hy het hulle saam met hulle stede uitgeroei,

Josua 11

Josua 11:15-23