Josua 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die gebied het gestrek van Kaalberg af wat na Seïr toe oploop, tot by Baäl-Gad in die Libanonvallei onderkant Hermonberg. Josua het al die konings in dié gebied verslaan en doodgemaak.

Josua 11

Josua 11:10-22