Josua 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete het die buit en die vee van die stede gevat, maar al die mense doodgemaak. Hulle het die mense heeltemal uitgeroei. Nie een het bly lewe nie.

Josua 11

Josua 11:9-22