Josua 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua het ook al die stede van die ander konings ingeneem en die konings en die mense uitgeroei soos Moses, die dienaar van die Here, beveel het.

Josua 11

Josua 11:8-21