Josua 10:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vyf Amoritiese konings, die konings van Jerusalem, Hebron, Jarmut, Lakis en Eglon, het toe elkeen met sy hele leër gekom, hulle manskappe teen Gibeon ontplooi en die aanval begin.

Josua 10

Josua 10:1-10