Josua 10:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het al die konings en hulle lande in een veldtog oorwin, want die Here die God van Israel het die oorlog vir Israel gevoer.

Josua 10

Josua 10:41-43