Josua 10:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

en die Here het ook dié stad met sy koning in die mag van Israel oorgegee. Josua het die mense, al wat leef in die stad, doodgemaak. Niemand het vrygekom nie. Hy het met die koning van Libna gedoen soos met die koning van Jerigo.

Josua 10

Josua 10:20-21-35