Josua 10:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met sononder is hulle op bevel van Josua van die bome af afgehaal en in die grot gegooi waar hulle weggekruip het. Die bek van die grot is met groot klippe toegepak. Dié is tot vandag toe nog daar.

Josua 10

Josua 10:24-36