Josua 10:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het dit gedoen, hulle het die vyf konings uit die grot uit na Josua toe gebring, die konings van Jerusalem, Hebron, Jarmut, Lakis en Eglon.

Josua 10

Josua 10:17-31