Josua 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar julle moenie daar bly staan nie. Agtervolg julle vyande en val hulle van agter af aan. Moenie dat hulle by hulle stede kom nie. Die Here julle God het hulle in julle mag oorgegee.”

Josua 10

Josua 10:16-28