Jona 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het in Nineve laat proklameer: “Die koning en sy raadgewers beveel dat mens en dier, grootvee en kleinvee, aan niks mag proe nie, dat hulle niks mag eet en nie water mag drink nie.

Jona 3

Jona 3:1-8