Jona 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manne het baie bang geword en vir Jona gesê: “Wat het jy nou aangevang?”Hulle het te wete gekom dat hy van die Here af wegvlug: Jona het hulle dit self vertel.

Jona 1

Jona 1:7-11