Johannes 9:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy bure en die ander mense wat hom voorheen as bedelaar geken het, sê toe: “Maar is dit dan nie die man wat gesit en bedel het nie?”

Johannes 9

Johannes 9:1-10