Johannes 8:54 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus antwoord: “As Ek Myself verheerlik, beteken my heerlikheid niks. Dit is my Vader wat My verheerlik. Julle sê: ‘Hy is ons God,’

Johannes 8

Johannes 8:53-55