Johannes 8:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek kan baie dinge oor julle sê en 'n oordeel oor julle uitspreek; maar Hy wat My gestuur het, is geloofwaardig, en net wat Ek by Hom gehoor het, sê Ek vir die wêreld.”

Johannes 8

Johannes 8:20-28