Johannes 8:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Hy vir hulle: “Julle is van hier onder; Ek is van daar bo. Julle behoort tot hierdie wêreld; Ek behoort nie tot hierdie wêreld nie.

Johannes 8

Johannes 8:14-25