Johannes 8:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het Jesus vir hulle gesê: “Ek gaan weg, en julle sal My soek, maar julle sal in julle sonde sterwe. Waar Ek heen gaan, kan julle nie kom nie.”

Johannes 8

Johannes 8:20-24