Toe vra hulle vir Hom: “En waar is die vader van jou?”Jesus het geantwoord: “Julle ken My nie en ook nie my Vader nie. As julle My geken het, sou julle my Vader ook geken het.”