Johannes 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

Johannes 8

Johannes 8:5-21