Daarna het die wagte na die priesterhoofde en die Fariseërs toe teruggegaan, en dié het vir hulle gevra:“Waarom het julle hom nie gebring nie?”