Johannes 7:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat Moses die besnydenis vir julle gegee het — en eintlik kom dit nie eens van Moses af nie, maar van die aartsvaders — besny julle ook op 'n sabbatdag.

Johannes 7

Johannes 7:18-26