Johannes 7:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie uit sy eie praat, soek sy eie eer; maar Hy wat die eer soek van die Een wat Hom gestuur het, is geloofwaardig, en daar is niks oneerliks in Hom nie.

Johannes 7

Johannes 7:11-24