Johannes 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het vir hulle gesê: “Wat Ek die mense leer, kom nie van Myself af nie, maar van Hom wat My gestuur het.

Johannes 7

Johannes 7:9-23