Johannes 7:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onder die feesmenigte is daar baie oor Hom gefluister. Party mense het gesê: “Hy is 'n goeie man.” Maar ander het gesê: “Nee, hy mislei die mense.”

Johannes 7

Johannes 7:10-14