Johannes 6:58 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie brood wat uit die hemel gekom het, is nie soos die manna wat julle voorouers geëet het nie. Hulle het dit geëet en tog gesterwe. Wie hierdie brood eet, sal ewig lewe.”

Johannes 6

Johannes 6:57-62