Johannes 6:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie na My toe trek nie; en Ek sal hom op die laaste dag uit die dood laat opstaan.

Johannes 6

Johannes 6:38-45