Johannes 6:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het gesê: “Is dit nie Jesus die seun van Josef nie? Ons ken mos sy pa en ma. Hoe kan hy nou sê: Ek kom uit die hemel?”

Johannes 6

Johannes 6:36-43